TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Dinsdag, 17 Julie 2018

Nou op die Lug

Radio
Program:Nuus en Weer
Broadcaster:Radio
15:00 - 15:15

CAMPHILL SKOOL SYNERGY

Category
GEMEENSKAP
Date
2018-04-04 18:00
Venue
Sandbaai Saal Hermanus - Sandbaai
7200, South Africa

Ian von Memetry en sy vrou kom tree die 4de April 2018 in die Sandbaai saal op ten bate van Camphill Skool. 

Die tyd is om 18h00 en die koste beloop R160 per persoon. 

Kaartjies kan gekoop word by Fransiska skryfbehoeftes of mense kan Camphill skool  kontak by 028-312 4949. 

 

 

SYNERGY.

1 + 1 = 3

 

THE MOST GLAMOROUS, DAZZLING SHOW OF THE YEAR

 

Ian von Memerty, ‘the king of versatility’ is joined by his wife of 25 years, Vivienne, “the queen of dance”, as they explore partnerships. Why do partnerships become bigger than the people involved?

 

The glamour of the Gershwin Brothers (I Got Rhythm, Summertime, Embraceable You).

The effervescent joy of the Sherman Brothers (Mary Poppins, The Jungle Book, The Aristocrats).

The showbusiness sizzle of Kander and Ebb (Chicago, Cabaret, New York, New York)

The musical magic of Lennon and McCartney (Yesterday, Hey Jude, Oh-Bloodee-Oh Bloodah).

The sophisticated drama Desiree and Frederick in A Little Night Music (Send In the Clowns, You Must Meet My Wife)

The laughter filled poignancy of Tevye and Golde in Fiddler On the Roof (Sunrise, Sunset ; Do You Love Me? If I Were A Rich Man).

 

With fabulous costumes from around the globe, beautiful musical arrangements for orchestra by Debbie Quicke, moody lighting by David Limbert, and accompanied by Roelof Colyn ‘the best set of fingers in the business on keyboards’ this is elegant, exciting entertainment in its purest form.

 

Together they take 26 years of life’s struggles and creative partnershipto bring fresh insight into the SYERNGY that ignites when two people work as one.

 

 

 
 

All Dates

  • 2018-04-04 18:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So

CFM FACEBOOK

Nuutste Resepte

Gestolde Komkommerslaai

 RESEP VAN DIE DAG goedgunstig verskaf deur LAPA Uitgewers.

 Vandag se resep is uit die publikasie “50 Boerekos-geregteis verskaf

 met komplimente van LAPA Uitgewers en is 'n samestelling van resepte deur LAPA uitgewers.

 

 

Gestolde Komkommerslaai

 

80 g 1(pakkie) lemmetjiegeur jelliepoeier

190 ml kookwater

60 ml suurlemoensap

2 ml uiesap

190 ml suurroom

250 ml gekapte of gerasperde;

Geskilde komkommer

 

 

Metode:

1.  Los die jellie op in die  kookwater en voeg die suurlemoen- en uiesap.

2. Verkoel dit tot effens gestol. Roer die suuroom en komkommer by.

3. Skep die mengsel in n uitgespoelde vorm en verkoel dit tot gestol.          

4. Keer die slaai op n mooi bord uit en garneer dit na smaak.

 

VARIASIE: Vervang die helfte van die suurroom met mayonnaise.