TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Vrydag, 17 November 2017

Nou op die Lug

No current broadcast

VAKANSIEPROGRAM

Category
GEMEENSKAP
Date
2017-10-02 00:00 - 2017-10-06 00:00
Venue
Caledon Biblioteek
Telephone
0282143374
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Goeiemiddag
 
Die vakansieprogram van Caledon Biblioteek sien as volg daar uit:
Alle aktiwiteite begin daagliks om 10vm en word by die biblioteek aangebied.
 
Maandag 2 Oktober 2017  -  Program aangebied deur Social Development
Dinsdag 3 Oktober 2017    -  Praaitjie deur Shannon Cloete.
Woensdag 4 Oktober 2017 - Personeel van Caledon Ambulansstasie besoek biblioteek
Donderdag 5 Oktober 2017 - Bejaardeoggend met verversings ;  gasspreker, Mev. Bettie Arendse
Vrydag 6 Oktober 2017       - Kreatieweoggend
 
Die personeel van Caledon Biblioteek doen n beroep op die kinders uit die gemeenskap om ons program te ondersteun.
Week vir Bejaardes vind plaas vanaf 30 September tot 6 Oktober 2017 en ons wil graag ons bejaardes trakteer op 5 Oktober 2017.
 
Biblioteek groete.
Caledon Biblioteekpersoneel
 
 

All Dates

  • From 2017-10-02 00:00 to 2017-10-06 00:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
4
Datum : 2017-11-04
25
Datum : 2017-11-25

CFM FACEBOOK

Nuutste Resepte

Noedelslaai

 

RESEP VAN DIE DAG goedgunstig verskaf deur LAPA Uitgewers

Vandag se resep is uit die publikasie "Marilyn kuier en kook!" is verskaf met komplimente van

LAPA uitgewers en die skryfster Marilyn Gantana.

 

 

Noedelslaai

Genoeg vir 4

 

 

 

250 g skroefnoedels

125 ml tamatiesous

100 ml asyn

100 ml suiker

125 ml kanola-olie

45 ml masala of kerriepoeier

1 middelslag-ui, fyngekap

1 groen soetrissie, ontpit en in klein blokkies gesny

½ x 410-g blikkie pitmielies (opsioneel)

 

 

 

Metode:

Kook die pasta volgens die aanwysings op die verpakking en dreineer.  Hou eenkant.

Meng die tamatiesous, asyn, suiker, olie, masala of kerriepoeier, ui en soetrissie saam en verhit die sous in die mikrogolfoond vir 3 minute.

Giet die sous en mielies oor die gaar noedels en meng dit goed. Verkoel die slaai in die yskas voor opdiening.

 

· Wenke : Die kerriesous kan lank vooraf gemaak en gebottel word. Die slaai is op sy lekkerste indien dit ‘n aand of twee vooraf gemaak word.