TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Dinsdag, 17 Julie 2018

Nou op die Lug

Radio
Program:Musiek
Broadcaster:Radio
13:15 - 15:00

CFM BUITE UITSENDING P&P LOCAL BREDASDORP

Category
CFM OVERBERG EVENT
Date
2017-10-21 09:00 - 13:00

Kom sluit aan, kom geniet die lekker musiek terwyl jy by jou plaaslike P&P jou inkopies kom doen. Kom ontmoet en maak kennis met van die omroepers by die uitsaaibus op die parkeerarea reg buite P&P Local by die Pavilion Sentrum op Bredasdorp.

 
 

All Dates

  • 2017-10-21 09:00 - 13:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So

CFM FACEBOOK

Nuutste Resepte

Gestolde Komkommerslaai

 RESEP VAN DIE DAG goedgunstig verskaf deur LAPA Uitgewers.

 Vandag se resep is uit die publikasie “50 Boerekos-geregteis verskaf

 met komplimente van LAPA Uitgewers en is 'n samestelling van resepte deur LAPA uitgewers.

 

 

Gestolde Komkommerslaai

 

80 g 1(pakkie) lemmetjiegeur jelliepoeier

190 ml kookwater

60 ml suurlemoensap

2 ml uiesap

190 ml suurroom

250 ml gekapte of gerasperde;

Geskilde komkommer

 

 

Metode:

1.  Los die jellie op in die  kookwater en voeg die suurlemoen- en uiesap.

2. Verkoel dit tot effens gestol. Roer die suuroom en komkommer by.

3. Skep die mengsel in n uitgespoelde vorm en verkoel dit tot gestol.          

4. Keer die slaai op n mooi bord uit en garneer dit na smaak.

 

VARIASIE: Vervang die helfte van die suurroom met mayonnaise.