TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Vrydag, 17 November 2017

Nou op die Lug

No current broadcast

NG KERK GREYTON GOLFDAG

Category
GEMEENSKAP
Date
2017-10-14 07:00 - 20:00
Venue
Riviersonderend Golfklub
Telephone
071 3872000
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

NG Kerk Greyton bied hul jaarlikse Golfdag te Riviersonderend Golfbaan aan op die 14de Oktober 2017. Uitstekende pryse, ontbyt en aandete is ingesluit. Koste vir n 4 bal is R1000.00 en om n gat te borg kos R2000.00(4 bal ingeluit)

kontak asb vir Gideon Malherbe by 071 3872000 of epos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

 
 

All Dates

  • 2017-10-14 07:00 - 20:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
4
Datum : 2017-11-04
25
Datum : 2017-11-25

CFM FACEBOOK

Nuutste Resepte

Noedelslaai

 

RESEP VAN DIE DAG goedgunstig verskaf deur LAPA Uitgewers

Vandag se resep is uit die publikasie "Marilyn kuier en kook!" is verskaf met komplimente van

LAPA uitgewers en die skryfster Marilyn Gantana.

 

 

Noedelslaai

Genoeg vir 4

 

 

 

250 g skroefnoedels

125 ml tamatiesous

100 ml asyn

100 ml suiker

125 ml kanola-olie

45 ml masala of kerriepoeier

1 middelslag-ui, fyngekap

1 groen soetrissie, ontpit en in klein blokkies gesny

½ x 410-g blikkie pitmielies (opsioneel)

 

 

 

Metode:

Kook die pasta volgens die aanwysings op die verpakking en dreineer.  Hou eenkant.

Meng die tamatiesous, asyn, suiker, olie, masala of kerriepoeier, ui en soetrissie saam en verhit die sous in die mikrogolfoond vir 3 minute.

Giet die sous en mielies oor die gaar noedels en meng dit goed. Verkoel die slaai in die yskas voor opdiening.

 

· Wenke : Die kerriesous kan lank vooraf gemaak en gebottel word. Die slaai is op sy lekkerste indien dit ‘n aand of twee vooraf gemaak word.