TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Vrydag, 17 November 2017

Nou op die Lug

No current broadcast

RIVIERSONDEREND - BLUE CRANE FESTIVAL

Category
GEMEENSKAP
Date
2017-09-02 09:00
Venue
RSE High School, Riviersonderend

RIVIERSONDEREND - BLUE CRANE FESTIVAL 2 SEPTEMBER 2017

Riviersonderend Tourism will be hosting the 2nd Blue Crane Festival on the 2nd September at the RSE High School in conjunction with the School’s Run/Ride event. These two events are held as fund raisers for the School.

Tourism’s objective is to show off the talent and skills of our stall holders and to market the beauty of RSE as a place to come and spend the day-walk down to the river, hike on our Kleinberg and just generally enjoy the peace and serenity that is the hallmark of our town, Riviersonderend all the while whilst breathing in the clean, clean air.

All members of the family will be catered for at our festival-fun for the children, Eagle Encounters, drum majorettes, marching band and much more.

CFM Overberg will also be broadcasting live from the event from 09:00 - 13:00

BLOUKRAANVOELFEES 2 SEPTEMBER 2017

Riviersonderend-toerisme bied weer die 2de Bloukraanvoëlfees op 2 September by die Hoërskool Riviersonderend aan, tesame met die skool se Run/Ride-gebeurtenis. Beide items is gemik op fondsinsameling vir die skool

Dit is die doelwit van die toerisme-komitee om die stalletjiehouers se talente en vaardighede ten toon te stel asook om die natuur en skoonheid van die omgewing aan besoekers te bemark as 'n ideale plekkie om stil te hou, te verpoos en die omgewing te geniet– die omgewing rondom die rivier, ons staproete oor Kleinberg of om net die vrede en stilte wat kenmerkend is van ons dorpie, te geniet.

 

Die fees is volgeprop met pretitems wat iets vir almal bied, oud en jonk. Daar gaan weer 'n arend en uile wees, drompoppies, 'n blaasorkes en baie ander pretdinge.

CFM Overberg saai ook live daarvandaan uit vanaf 09:00 - 13:00

 
 

All Dates

  • 2017-09-02 09:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
4
Datum : 2017-11-04
25
Datum : 2017-11-25

CFM FACEBOOK

Nuutste Resepte

Noedelslaai

 

RESEP VAN DIE DAG goedgunstig verskaf deur LAPA Uitgewers

Vandag se resep is uit die publikasie "Marilyn kuier en kook!" is verskaf met komplimente van

LAPA uitgewers en die skryfster Marilyn Gantana.

 

 

Noedelslaai

Genoeg vir 4

 

 

 

250 g skroefnoedels

125 ml tamatiesous

100 ml asyn

100 ml suiker

125 ml kanola-olie

45 ml masala of kerriepoeier

1 middelslag-ui, fyngekap

1 groen soetrissie, ontpit en in klein blokkies gesny

½ x 410-g blikkie pitmielies (opsioneel)

 

 

 

Metode:

Kook die pasta volgens die aanwysings op die verpakking en dreineer.  Hou eenkant.

Meng die tamatiesous, asyn, suiker, olie, masala of kerriepoeier, ui en soetrissie saam en verhit die sous in die mikrogolfoond vir 3 minute.

Giet die sous en mielies oor die gaar noedels en meng dit goed. Verkoel die slaai in die yskas voor opdiening.

 

· Wenke : Die kerriesous kan lank vooraf gemaak en gebottel word. Die slaai is op sy lekkerste indien dit ‘n aand of twee vooraf gemaak word.