TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Sondag, 24 September 2017

Nou op die Lug

Radio
Program:Deurnag Musiek
Broadcaster:Radio
23:00 - 06:00

LAERSKOOL GANSBAAI 4X4 DAG

Category
GEMEENSKAP
Date
2017-09-02 07:00 - 16:00
Venue
Murasie, Baardskeerdersbos, GPS Coordinates: 34°36'10.92"S 19°32'27.94"E
Telephone
0824573291
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Fondsinsameling 4x4 familiedag. Een van grootste saamtrekke in die W-Kaap. Kom kamp op Murasie en 4x4 Saterdag: kompetisies, "Mudrun", Hindernisbaan, "sightseeing" roete, vermaak en vele pryse. Borge welkom om my te skaķel: Woensdregt Basson 0824573291 Witblitz en walvis wêreld.

 

Inskrywings by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. . Kamp navrae deur Nafie de Wet bywww.murasie.com . R300 per voertuig vir deelname via EFT of laat inskrywings R350 na 15 Aug tot 2 Sep. Kamp pryse en reëlings word direk deur ons hoofborg (Murasie wedding venue) hanteer.

 
 

All Dates

  • 2017-09-02 07:00 - 16:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
2
Datum : 2017-09-02
16
Datum : 2017-09-16
23
Datum : 2017-09-23
24
Datum : 2017-09-24
29
Datum : 2017-09-29
30
Datum : 2017-09-30

CFM FACEBOOK

Nuutste Resepte

NELLA se Vinnige Frikkadella

 
500gm Maalvleis
1 blikkie Baked Beans
2 Eiers (liggies geklits)
1 Ui (gerasper of baie fyn gekap)
150ml - 200ml Hawermout
Vars kruie soos Basil, Tiemie & Pietersielie
2t Knoffel in olie
Sout & Peper
 
Meng alles goed saam.
Rol balletjies.
Bedek 'n swaar boom pan met bietjie water en klein bietjie kookolie / olyfolie.
Plaas balletjies in pan en bak tot gaar. 
 
 
Ek sit gewoonlik die pan se deksel op en as ek hoor die frikkadelle begin
"simmer" en suis, gooi ek weer klein bietjie water onder in pan en
draai frikkadelle om tot albei kante gaar.
Die water maak dat dit lekker souserig is.