TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Donderdag, 19 Julie 2018

Nou op die Lug

Radio
Program:Musiek
Broadcaster:Radio
13:15 - 15:00

UNITED COMMUNITY FAMILY FUN DAY

Category
GEMEENSKAP
Date
2017-09-02 07:00
Venue
Myddelton
Telephone
079 286 9585
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Attachment

Pentecostal United Community Centre, Middelton hou op 2 September 2017, te Myddelton, 'n Family Fun Day. Inskrywings is beskikbaar by plaaslike kerk tak te Langstraat 2 Middleton asook tot op die dag van die event. Inskrywings sluit op die 2 September 2017 om 06h30 am. Die eerste 10km trail run begin om 07:00 en om 07h30 sal die familie 5 km Fun walk/run plaasvind. Na die pretloop sal deurlopende aktiwiteite op die Middelton se sportgronde plaasvind asook baie stalletjies van alle plaaslike inwoners. Enige iemand met navrae kan Pastor Romeo Hendricks kontak by 079 286 9585.

Ons nooi ook ons buur dorpe uit om deel te kom neem.

Die eerste 100 inskrywings ontvang elk 'n goodie bag vir die 10km inskrywing asook die eerste 50 inskrywing vir die 5km fun run/walk, ontvang ook elk n goodie bag .

 

Ons moedig elkeen om deel te kom wees van die eerste event wat gehou word vol pret en vermaak vir oud en jonk. Deurlopende lucky draws sal gehou word. Om in aanmerking te kom sal elk teenwoordig moet wees.

 
 

All Dates

  • 2017-09-02 07:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
21
Datum : 2018-07-21

CFM FACEBOOK

Nuutste Resepte

Aartappelgereg

 RESEP VAN DIE DAG goedgunstig verskaf deur LAPA Uitgewers.

 Vandag se resep is uit die publikasie “50 Boerekos-geregteis verskaf

 met komplimente van LAPA Uitgewers en is 'n samestelling van resepte deur LAPA uitgewers.

 

 

Aartappelgereg

 

Gaar aartappels, in skrywe gesny

Gaar brokkoli, in blommetjies gebreek

1 ui, gekap

25 ml botter

250 g sampioene, gekap

30 ml koekmeel

250 ml room

175 ml suurroom

250 ml gerasperde kaas

10 ml suurlemoensap

Vars of gedroogde tiemie na smaak

okkerneut helftes

 

 

Metode:

1.  Rangskik aartappelskywe en brokkoli in oondvaste bak.

2. Braai die ui in die botter. Voeg die sampioene by en roerbraai dit n paar minute lank. Roer die meel deur.

3. Roer die room, suurroom, kaas en suurlemoensap by.

4. Skep dit oor die aartappels en bak teen 180 °C tot goudbruin