TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Donderdag, 19 Julie 2018

Nou op die Lug

Radio
Program:Musiek
Broadcaster:Radio
13:15 - 15:00

LANGARM DANS

Category
GEMEENSKAP
Date
2017-09-01 19:00
Venue
Agulhas Vaardigheidskool, Napier
Telephone
0721552271

'n Lente dans by Agulhas Vaardigheidskool te Napier, Langarm dans.

Waar: Skoolsaal

Wanneer: Vrydag 1 September

Tyd: 19:00 - 24:00

Prys: 50 per persoon

Orkes: Charles Hopley van Worcester en Kenney's Five van Bredasdorp

kontak persone Tom Moos 0721552271 Bredasdorp

 

Napier Lissie Smythe 0823332084 in Napier

 
 

All Dates

  • 2017-09-01 19:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
21
Datum : 2018-07-21

CFM FACEBOOK

Nuutste Resepte

Aartappelgereg

 RESEP VAN DIE DAG goedgunstig verskaf deur LAPA Uitgewers.

 Vandag se resep is uit die publikasie “50 Boerekos-geregteis verskaf

 met komplimente van LAPA Uitgewers en is 'n samestelling van resepte deur LAPA uitgewers.

 

 

Aartappelgereg

 

Gaar aartappels, in skrywe gesny

Gaar brokkoli, in blommetjies gebreek

1 ui, gekap

25 ml botter

250 g sampioene, gekap

30 ml koekmeel

250 ml room

175 ml suurroom

250 ml gerasperde kaas

10 ml suurlemoensap

Vars of gedroogde tiemie na smaak

okkerneut helftes

 

 

Metode:

1.  Rangskik aartappelskywe en brokkoli in oondvaste bak.

2. Braai die ui in die botter. Voeg die sampioene by en roerbraai dit n paar minute lank. Roer die meel deur.

3. Roer die room, suurroom, kaas en suurlemoensap by.

4. Skep dit oor die aartappels en bak teen 180 °C tot goudbruin