TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Donderdag, 18 Januarie 2018

Nou op die Lug

Sharon Brink
Program:Huiswaarts
Broadcaster:Sharon Brink
17:15 - 18:00

KOORFEES MET ANDRÉ VENTER

Category
GEMEENSKAP
Date
2017-09-07 19:00
Venue
NG Moedergemeente Caledon - Caledon
Telephone
829214971
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Koorfees met André Venter (voormalige lid van ROMANZ)- Tema Musicals,  Movies en 'Swing'.   Skoolkore van die Overberg tree op in die NG Moedergemeente Caledon 

7 September 2017 om 19:00.    Toegang R100 per persoon   GEEN BESPREEKTE PLEKKE   Kaartjies is beskikbaar by Overberg Pre-Primêr Caledon  028 2122120  ( 8:00  -  13:00) of 

Stephanie Visser 082 921 4971 / 028 2141761.   Kry betyds u kaartjies om teleurstelling te voorkom!   Verversings sal te koop wees voor die vertoning  en tydens pouse.

 
 

All Dates

  • 2017-09-07 19:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So

CFM FACEBOOK

Nuutste Resepte

Broodpoeding

 

 

 

RESEP VAN DIE DAG goedgunstig verskaf deur LAPA Uitgewers

Vandag se resep is uit die publikasie “Koljander, koljander so deur die Bosch” is verskaf met

komplimente van LAPA Uitgewers en is verskaf met komplimente van LAPA Uitgewers en die skryfster Annatjie Melck.

 

 

Broodpoeding

 

Jy het nodig:

4 eiers

2 E (30 ml) suiker

3 ½ k (875 ml) melk

6 snye witbrood, dun gesmeer met botter

¼ k (60 ml) room

1 t (5ml) vanieljegeursel

2 t (10ml) brandewyn

‘n knippie sout

‘n knippie fyn neutmuskaat

½ k (125ml) sultanas

 

 

Maak dan so:

 

1. Voorverhit die oond tot 180ºC en smeer ‘n oondvaste bak.

2. Klits die eiers, suiker en melk goed saam in 'n mengbak.

3. Voeg die room, vanieljegeursel, brandewyn, sout en neut by en klits deur.

4. Pak die gesmeerde snye brood in lae in die voorbereide bak en strooi die sultanas tussen die lae brood.

5. Giet die eiermengsel oor die brood en sultanas. Laat dit vir  minute week.

6. Plaas die oondvaste bak in 'n waterbad en bak die poeding vir 40-60 minute tot die poeding gestol het.

 

My ma het gesê :

'n Goeie manier om ou brood te verwerk en die korsies kan afgesny word indien verkies.