TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Sondag, 24 September 2017

Nou op die Lug

Radio
Program:Deurnag Musiek
Broadcaster:Radio
23:00 - 06:00

KERKBASAAR

Category
GEMEENSKAP
Date
2017-09-02 09:00
Venue
NG Kerk Caledon-Wes Terrein - 53 Joubert St, Caledon
7230, Suid-Afrika
Telephone
0282121973
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

NG Kerk Caledon-Wes vier fees tydens hul jaarlikse Kerkbasaar op Saterdag 2 September vanaf 9h00 by Caledon-Wes Kerksaal. Oud en jonk hartlik welkom! Lekker eetgoed te kies en te keur, lip-lek-lekker eetgoed by die teetuin, braaivleis ete te koop (R50), worsbroodjies, slap chips, vars vleis, kinder vermaak en vele meer! Dis 'n feesviering om nie mis te loop nie! 

 

Almal word hartlik uitgenooi om saam met ons op Saterdag 2 September by Caledon-Wes  saam basaar te hou. Beloof om baie pret aktiwiteite vir kinders te hê. Bring die hele gesin en kom kuier saam met ons!

 

Navrae kontak die kerkkantoor by: 028 212 1973 of stuur vir ons 'n epos na: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 

 
 

All Dates

  • 2017-09-02 09:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
2
Datum : 2017-09-02
16
Datum : 2017-09-16
23
Datum : 2017-09-23
24
Datum : 2017-09-24
29
Datum : 2017-09-29
30
Datum : 2017-09-30

CFM FACEBOOK

Nuutste Resepte

NELLA se Vinnige Frikkadella

 
500gm Maalvleis
1 blikkie Baked Beans
2 Eiers (liggies geklits)
1 Ui (gerasper of baie fyn gekap)
150ml - 200ml Hawermout
Vars kruie soos Basil, Tiemie & Pietersielie
2t Knoffel in olie
Sout & Peper
 
Meng alles goed saam.
Rol balletjies.
Bedek 'n swaar boom pan met bietjie water en klein bietjie kookolie / olyfolie.
Plaas balletjies in pan en bak tot gaar. 
 
 
Ek sit gewoonlik die pan se deksel op en as ek hoor die frikkadelle begin
"simmer" en suis, gooi ek weer klein bietjie water onder in pan en
draai frikkadelle om tot albei kante gaar.
Die water maak dat dit lekker souserig is.