TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Vrydag, 20 Oktober 2017

Nou op die Lug

Ursulla le Grange
Program:Mid-Oggend Mengelmoes
Broadcaster:Ursulla le Grange
09:15 - 10:45

LAERSKOOL OVERBERG VROUEDAG

Category
GEMEENSKAP
Date
2017-08-09 09:30 - 15:00
Venue
Skoolsaal Laerskool Overberg
Telephone
0728441024
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

Kom vier Vrouedag saam met Laerskool Overberg op 9 Augustus 2017. ‘n Heerlike oggend met Marion Holm & Tracey Lange.  Marion Holm sal verseker julle laat skaterlag en Tracey Lange bekende aanbieder, spreker en aanbieder gaan 'n intressante praatjie lewer.

 

Fynproewer geregte sal te koop wees en daar sal ook 'n wynstalletjie by die geleentheid wees.

 

Kaartjies beloop R200 per persoon vir 'n heerlike halfdag se vermaak.

Kontak Laerskool Overberg by Tel 028-2141590 vir kaartjies.

 

 
 

All Dates

  • 2017-08-09 09:30 - 15:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So

CFM FACEBOOK

Nuutste Resepte

BUTTERNUT (BOTTERSKORSIE) SOP

BUTTERNUT (BOTTERSKORSIE) SOP
  
2KG Botterskorsies (met skil) OF 2 KG klaar geskilde en gesny
1LT Kookwater
2TL Kerriepoeier
0.5TL Rooipeper
2TL Fyn Knoffel
1 Pakkie Chilli Oxtail Poeier (of sonder chilli)
500ML Room
Peper
Geuropwekker (Aromat)
Sout
 
 
Kook alles behalwe die soppoeier en room saam.
Sodra die botterskorsies gaar is laat effens afkoel en verwerk tot fyn in voedselverwerker.
Roer die soppoeier (wat eers met bietjie water gemeng is) by en laat weer vinnig opkook.
Roer room in voor opdiening en garneer met vars gekapte pietersielie