TEL: 021 200 2637   -   info@caledonfm.co.za

Sondag, 18 April 2021

Klassieke Keur 11 April 2021

Klassieke Keur 11 April 2021

DIE KLEUR VAN HOOP

Category
GEMEENSKAP
Date
2021-04-01 11:00
Venue
NG Kerk Hermanus
Telephone
071 520 4012
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Hoop is 'n noodsaaklikheid. Wanneer jy voel jy nie meer kan aangaan nie en alles donker lyk,

is dit hoop wat in jou oor fluister : "Jy kan!"

 

Motiveringsprekers :  

LISA SMORENBURG : Skenk haar pragtige seun, Storm, se organe.  "Hy sou mense ook so wou help."

LOUNA STOFBERG : Orreljuitvoering

DANA SNYMAN bekende en geliefde skrywer en joernalis praat oor sy pad met depressie (die swart hond) en verlies.

 

Kaartjies @ R100 beskikbaar by :

Kerkkantoor : 028 312 3904

Mariet ; 071 520 4012

 
 

All Dates

  • 2021-04-01 11:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
3
Datum : 2021-04-03

Nou op die Lug

Radio
Program:Deurnag Musiek
Broadcaster:Radio
23:00 - 06:00

CFM OVERBERG 89.3 FACEBOOK