Klassieke Keur 11 April 2021
Deon Groot gaan in Gansbaai op Saterdag 3 April om 18:30 in Hoërskool Academia se skoolsaal optree. Die doel van die funksie is om fondse vir 2 dames in te samel. Hulle, Mee Janinie Taylor en Hismari Lotter het borskanker en beskik nie oor genoegsame fondse nie. Die prys van die kaartjies is R150 per kop en sluit 'n bord versnaperinge en 'n glasie wyn in. Twee gratis kaartjies kan aan luisteraars geskenk word.
Powered by iCagenda