BOEREWORS BRAAI

Category
GEMEENSKAP
Date
2020-10-03 10:00 - 15:00
Venue
Hermanus Industrial
Telephone
0760773570
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Hermanus Neighbourhood watch is n gerigestreed NPO buurtwag.

Ons nooi almal uit om Saterdag 03 Oktober 2020 ons te kom ondersteun in ons fondsinsameling vir Hermanus Neighbourhood watch.

Lekker Boerewors te koop teen R20 elk.

Adres is Overberg Field services -19A Mimosa straat ou industrial Hermanus

Vir meer inligting Skakel Wayne by 0760773570

Hoop om almal daar te sien.

 
 

All Dates

  • 2020-10-03 10:00 - 15:00

Powered by iCagenda