TEL: 021 200 2637   -   info@caledonfm.co.za

Maandag, 06 Julie 2020

Pieter chats to Luis Magalhaes about virtual performance

Pieter chats to Luis Magalhaes about virtual performance

GREYTON BASAAR

Category
BAZAAR / FEES / MARK
Date
2020-03-14 09:00 - 14:00
Venue
NGK GREYTON KERKSAAL - main street
Greyton, South Africa
Telephone
0282549855
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Attachment

GREYTON BASAAR!

NG Greyton hou basaar op Saterdag, 14 Maart vanaf 09:00.

Kom geniet al die basaar gunstelinge, van pannekoek, jaffels, braaivleis, poeding en nog vele meer!


Moenie die kans mis om van Greyton se beroemde boerewors te koop nie.

Kom geniet ook heerlike potjiekos, sosaties en afval.

Daar is koeke, melkterte en pasteie wat jou mond laat water.

'n Baie interessante Snuffeltafel het 'n ietsie vir elkeen.

Ons teetuin beloof om jou gunsteling koffiewinkel te oortref.

Vir die kinders is daar die geleentheid om die donkies te voer.

Dis voorwaar 'n fees vir oud en jonk!

Moet dit nie misloop nie!

 
 

All Dates

  • 2020-03-14 09:00 - 14:00
  • 2020-03-14 09:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
2
3
4
5
6
9
10
11
12
17
18
19
20
23
24
27
29
Datum : 2020-02-29

Nou op die Lug

Anita van der Westhuizen
Program:Oggendskof Ontbyt
Broadcaster:Anita van der Westhuizen
07:00 - 09:00

CFM OVERBERG 89.3 FACEBOOK