TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Donderdag, 09 April 2020

Nou op die Lug

Anita van der Westhuizen
Program:Oggendskof Ontbyt
Broadcaster:Anita van der Westhuizen
07:00 - 09:00

BAARDSKEERDERSBOS BAZAAR

Category
GEMEENSKAP
Date
2020-03-07 09:00 - 12:00
Venue
Church Street, Baardskeerdersbos, Gansbaai, 7220
Telephone
028 384 0510
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Attachment

B-BOS NG Kerk Basaar / Church Bazaar. DATUM / DATE : 7 Maart / March 2020 . TYD / TIME : 9h00 - Kom vroeg om teleurstelling te voorkom!! Be sure to be early and avoid disappointment. PLEK / PLACE: Ng Kerk Baardskeerdersbos. Kom geniet heerlike oggend van tradisionele kerk basaar atmosfeer in Baardskeerdersbos! Enjoy a morning of traditional church bazaar atmosphere. TUISGEMAAKTE PRODUKTE / HOMEMADE PRODUCTS. Verskeidenheid plaas vars brode , basaar poedings , gemmerbier , afvalpot , heerlike koeke uit kontrei , koeksisters , vettertjies , mos beskuite , pannekoek , sosaties rou & gaar , vars Klein koekies , pasteie , melkterte , handwerk - tafelnette , voorskote , lappoppe , houtspeelgoed , gemmerbier , potjie kosse , basaar kerrie kos , kaings , uitgebraaide vark vet , ingelegte produkte , WITBLITS , bossies fynbos blomme , heuning , vrugte , groente en vele meer...... KOM KYK ! ! Veiling met dinge uit ons omgewing wat op ge veil word.... Ja tot wyne uit omgewing , witblits , ag kom kyk maar self....want ons word elke jaar self verras met als wat daar is

 
 

All Dates

  • 2020-03-07 09:00 - 12:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
4
5
6
7
8
10
13
14
15
16
17
20
21
22
23
27
29
30

CFM FACEBOOK