TEL: 021 200 2637   -   info@caledonfm.co.za

Vrydag, 14 Augustus 2020

Onderhoud met Riekie Colyn van Kleinbaai

Onderhoud met Riekie Colyn van Kleinbaai

KERKBASAAR

Category
BAZAAR / FEES / MARK
Date
2019-10-26 10:00
Venue
St Michael and All Angels kerk, Myddleton

St Michael & All Angels Kerk, Myddleton hou kerkbasaar op Saterdag 26 Oktober 2019. Die basaar sal voorafgegaan word met 'n pretloop wat begin om 09:00(inskrywings word gedoen vanaf 08:30 en kos net R5) vanaf kerk en dan deur Myddleton en eindig weer by kerk waarna basaar amptelik geopen word om 10:00. Heerlike afval-potjiekos, hoenderbraai, worsrolletjies, slaptjips, soetgoed, bak en brou soos koek en tert, koeldrank sal te koop wees. Springkasteel vir die kinders op terrein. Oud en jonk welkom om ons te kom ondersteun.

 
 

All Dates

  • 2019-10-26 09:00 - 14:00
  • 2019-10-26 10:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Nou op die Lug

No current broadcast

CFM OVERBERG 89.3 FACEBOOK