TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Sondag, 15 September 2019

Nou op die Lug

Liesl Mouton
Program:Hartklop Weerklink
Broadcaster:Liesl Mouton
19:00 - 21:00

MEGA OVAL STOCKCARS

Category
SPORT
Date
2019-09-07 17:00
Venue
Kleinplasie Worcester
Telephone
0833509481 / 0722580880
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Mega Oval Stockcars (Kleinplasie, Worcester)  se seisoen open op 7 September 2019.  'n Propvol en opwindende byeenkoms met die Super Sprints asook ons 10 gewone klasse sal te siene wees. 

Hekke open reeds 11h00 Saterdagoggend

"Race" begin om 17h00

Walparkering beskikbaar teen R100 per parkering (slegs 1 voertuig word per parkering toegelaat) kontak gerus vir JD vd Berg by 083 3509481 

Toegangsgelde: R80 volwassenes & R20 kinders onder 12 jaar

 

Bring jul vriende & familie en kom geniet die dag.

Mega Oval 

 

 
 

All Dates

  • 2019-09-07 17:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
21
Datum : 2019-09-21

CFM FACEBOOK

Nuutste Resepte

Ghoelasjsop

 

RESEP VAN DIE DAG goedgunstig verskaf deur LAPA Uitgewers.

Vandag se resep is uit die publikasie “50 Boerekosgeregte” is verskaf

Met komplimente van LAPA Uitgewers en is 'n samestelling van resepte deur LAPA uitgewers

 

 

 

Ghoelasjsop

6-8 porsies

 

1 kg dikrib

45 ml (3E) kanola-olie

2 uie, fyngekap

2 Knoffelhuisies, fyngekap

20 ml (4T) gerookte paprika

15 ml (1t) suiker

30 ml (2e) tamatiepasta

250 ml (1k) rooiwyn

2.25 L beesvleisaftreksel

4 wortels, geskil en in skyfies gesny

4 ryp tamaties, skil en gekap

1 bouquet garni

5 ml (1t) sout

5 ml (1t) varsgemaalde swartpeper

1 rooi soetrissie, ontpit en repies gesny

125 ml (1/2 k) room

 

Metode:

1. Sny enige sigbare vet van die vleis af en sny die vleis dan in blokkies van 2.5 cm.

2. Verhit die olie in n swaarboomkastrol en soteer die uie en knoffel vir ongeveer 5 minute tot sag en deurskynend is.

3. Voeg die blokkies vleis by die uie en braai dit effens.

4. Roer die paprika deur die vleis en maak seker dat uie en vleis goed daarmee bedek is.

5. Roer meel, suiker, tamatiepasta, rooiwyn en aftreksel deur die vleismengsel.

6. Voeg die wortels, tamaties, bouquet garni, sout en swartpeper by. Verhit die sop tot kookpunt, plaas die deksel op en laat dit vir ongeveer 2uur liggies prut tot die vleis sag is.

7. Blansjeer die soetrissierepies en voeg twee-derdes van die repies by die sop. Laat die sop vir nog 15 minute prut.

8. Verwyder die bouquet garni uit die sop en roer die room deur. Garneer met die oorblywende soetrissierepies en bedien dadelik.