TEL: 021 200 2637   -   info@caledonfm.co.za

Donderdag, 04 Junie 2020

Pieter geels met Nina Schumann oor Kubert Konserte

Nina Schumann gesels oor Kuber Konserte en haar musiek op CFM

ELIM KERK BAZAAR

Category
BAZAAR / FEES / MARK
Date
2019-04-26 00:00 - 2019-04-28 10:00
Venue
ELIM

Elim hou hul jaarlikse Kerkbasaar op Saterdag 27 April 2019.

 

Die basaar skop af met Mej. Basaar 2019 op Vrydag 26 April 2019. Saterdag 27 April sal die basaar begin met 'n optog deur die trompoppies waarna die môresëen sal begin om 09h00. Die volgende sal te koop wees: Skaapafval, koeke, poeding, hoenderbraai, tjop en wors braai, mandjies, gemmerbier, sondagkosse, blomme en nog vele meer sal beskikbaar wees. Die hoogtepunt van die dag is beroemde Elimse veiling waar enige items opgeveil word vanaf diere tot groente. Kom en ervaar 'n Elimse basaar. Op Sondag 28 April om 10vm sluit ons die naweek af met 'n kerkdiens in die kerk.

 
 

All Dates

  • From 2019-04-26 00:00 to 2019-04-28 10:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30

Nou op die Lug

Debbie Watson
Program:Middag Kuier
Broadcaster:Debbie Watson
13:00 - 15:30

CFM OVERBERG 89.3 FACEBOOK